AKKOMMODASIE NABY MEMORY FIELDS
Vir gaste wat van ver af reis of oornag wil bly, het ons 'n lys van akkommodasie opsies in die omgewing saamgestel. Hierdie gastehuise en lodges is naby die plek geleΓ« en bied gerieflike verblyf vir ons spesiale dag. Kontak hulle direk om te bespreek.
Mareli Bester
Ongeveer 8km vanaf die plek
Dedre de Villiers
Ongeveer 11km vanaf die plek
Ongeveer 20km vanaf die plek
Ongeveer 25km vanaf die plek op N8 na Bloemfontein
Ongeveer 25km vanaf die plek op N8 na Kimberley
Ongeveer 25km vanaf die venue in Jacobsdal
Ongeveer 25km vanaf die venue in Jacobsdal