Ons Storie
24 Junie 2017 • Kimberley
Liefde vind ons soms op die mees onverwagste plekke. Dit het alles begin by 'n verjaarsdag braai — toe Jeané in Pieter vas loop terwyl hy besig is om te braai. Van skok gee sy toe sommer haar pak wors vir hom en vra of hy haar sal help om te braai. Net daar het dinge baie vinnig verander in iets wat hulle nie wou laat eindig nie...